TERUGBLIK... Ons Leraars onthou...

In 2007 het ons gemeente sy vyftigste bestaansjaar gevier. By daardie geleentheid het al ons leraars oor die jare 'n terugblik gelewer oor die wese en groei van ons gemeente, wat in ons gemeente se nuusblad gepubliseer is. Hierdie terugskouings kan u nou hieronder in kronologiese volgorde lees (kliek op die naam om dit af te laai):

Ds Wim de Vos

Ds Henno Cronjé

Ds Johnnie de Clerk

Ds Thys Vermeulen

Ds Danie du Toit

Ons sluit ook die eerste indrukke van ons jongste (!) leraar hier in:

Dr André van Niekerk


Skakel ons gerus: Tel 012-460 3913. E-pos KLIEK HIER.