Kontak Besonderhede

ADRES
353 Deystraat,
Nieuw Muckleneuk
(oorkant Anton v Wouw Laerskool)

 

EREDIENSTE SONDAE

Klassieke diens:  09:00
Gesinsdiens:*
 09:00
Kindergroepe:*

ongeveer
10:00
Jeugdiens:*  18:00
Tienergroepe en Belydenisklas:*
Net na aanddiens
 
*Slegs in skoolkwartaal  

 

KERKKANTOOR
353 Deystraat
Nieuw Muckleneuk
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
012 460 3913

 

PERSONEEL
Gemeentebestuurder
Willie Botha
082 573 2690

Leraar
André van Niekerk
Rotsvygielaan 295
La Montagne
072 317 0408

Jeugleraar
Ds Rykie Howell
084 205 8707

SEKRETARESSE                                                                                                                                                                                              Estelle van der Vyver
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012 460 3913

Gesinsdiens
Harm Kelderman
084 584 5298

Orrelis
Betsie Schaap

082 774 9376

Koster
Jabu Mtau

078 383 8599

Kerkraad voorsitter
Marius van Zyl
082 575 6053

Onder-voorsitter
Leo Conradie
082 449 7526

Kindergroepe
Greta Kok

083 675 3475

Tienergroepe
Friedel van Zyl

082 820 6356

Kermis organiseerder
Mardolene van Hoven

083 443 0254

PROJEK 2050

Soos met enige struktuur of organisasie moet veranderinge en verbeteringe noodwendig met die tyd aangebring word.

Reeds vir jare kla lidmate oor die akoestiek en luidsprekerstelsel in die kerk.  ‘n Komitee onder leiding van Blignault Gouws het as eerste fase van Projek 2050 die nodige veranderinge in die liturgiese ruim aangebring.  Watter groot verbetering!

Met die sekuriteit-situasie by begraafplase word dit nou oorweeg om ‘n Muur van Herinnering op die kerkterrein aan te bring.

‘n Ernstige behoefte is die gebrek aan kantore vir die gemeente.  Daarmee saam benodig ons vir die koster  (Jabu Mtau) huisvesting op die kerkterrein.  Ons het geen veilige parkeerplek wanneer vergaderings in die aand plaasvind nie.

Vir funksies en sosiale verkeer na afloop van eredienste, sal ‘n dakstruktuur tussen die kerk en die saal ‘n wêreldse verskil maak.  Kuierplek – vir oud en jonk!

Ons hoop (sommige van) hierdie projekte kan spoedig realiseer.

 Projek 2050 is soos dit aandui gerig om nou al aan die mense van 2050 te dink en aan hulle fasiliteite en geloofserfenisse na te laat wat hulle ook kan help om getroue getuies van Christus te kan wees.  Dit beteken hoegenaamd nie ons wil die fasiliteite eers in 2050 verbeter nie.

 

Spesiale Geleenthede

Spesiale geleenthede

Spesiale geleenthede

  PRETORIA MANNEKOOR SONDAG 23 OKTOBER 2016 OM 09:00 Tydens ons nagmaaldiens op 23 Oktober 2016 om 09:00 tree die Pretoria Mannekoor op.  U...

Read more

Hierdie week se Gemeentebrief

Gemeentebrief

Gemeentebrief week 38 (23 September 2016) Liewe Lidmaat   GEDAGTE VIR DIE WEEK LENTE-EREDIENS   Lente-erediens en biddag vir reën op Sondag 25 September...

Read more

Hierdie week se Bulletin

Bulletin

Bulletin 25 September 2016

Read more

Hierdie week se Liturgie

Liturgie

Liturgie 25 September 2016

Read more

Boodskappe en bybelstudies

Boodskappe en bybelstudies

Nuwe geloofservaringe deur die Bybel as bril:  Die doen van geloof Waar op dees aarde vind mens God? Waar op dees aarde...

Read more

Tiendemaand dankoffer

Tiendemaand-dankoffer

Tiendemaandbrief 2015 Jaarverslag 2015 Debietordervorm

Read more

Spesiale geleenthede

Error: No articles to display