Kontak Besonderhede

ADRES
353 Deystraat,
Nieuw Muckleneuk
(oorkant Anton v Wouw Laerskool)

 

EREDIENSTE SONDAE

Klassieke diens:  09:00
Gesinsdiens:*
 09:00
Kindergroepe:*

ongeveer
10:00
Jeugdiens:*  18:00
Tienergroepe en Belydenisklas:*
Net na aanddiens
 
*Slegs in skoolkwartaal  

 

KERKKANTOOR
353 Deystraat
Nieuw Muckleneuk
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
012 460 3913

 

PERSONEEL
Gemeentebestuurder
Willie Botha
082 573 2690

Leraar
André van Niekerk
Rotsvygielaan 295
La Montagne
072 317 0408

Jeugleraar
Ds Rykie Howell
084 205 8707

SEKRETARESSE                                                                                                                                                                                              Estelle van der Vyver
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012 460 3913

Gesinsdiens
Harm Kelderman
084 584 5298

Orrelis
Betsie Schaap

082 774 9376

Koster
Jabu Mtau

078 383 8599

Kerkraad voorsitter
Marius van Zyl
082 575 6053

Onder-voorsitter
Leo Conradie
082 449 7526

Kindergroepe
Greta Kok

083 675 3475

Tienergroepe
Friedel van Zyl

082 820 6356

Kermis organiseerder
Mardolene van Hoven

083 443 0254

Waterkloof se Jeugleraar ds Rykie Howell

 

Dit is met groot blydskap dat die Kerkraad kan aankondig dat Rykie Howell die aanstelling as voltydse jeugleraar aanvaar het.  Sy sal aan die begin veral op die informele aanddiens fokus maar ook betrokke wees by die gesinsdiens, by Laerskool Anton van Wouw as ‘n geestelike begeleier en ook planne maak vir ons na-skoolse jongmense.

Rykie Howell is die jongste van 6 kinders.  Sy het op Ohrigstad grootgeword en aan die Hoërskool Lydenburg gematrikuleer.  Vanaf 2009 tot 2013 November vanjaar het sy Teologie aan Tukkies studeer.  Sy was baie aktief in die studente gemeente en hou volgende jaar ‘n eerstejaarskamp vir die studente.  Sy is bevriend met Dawie Marx is ‘n siviele ingenieur wat verder studeer.

Ons het lank gesoek na ‘n jong dominee wat graag met tieners ‘n verhouding kan opbou.  Ons glo ons het die regte persoon in Rykie gevind.  Sy sal ‘n deurslaggewende rol speel om ons gemeente in ‘n familiekerk te ontwikkel.

Rykie se pos is tans die van ‘n vaste termyn aanstelling.  Sodra ons goedkeuring van die Ring verkry het beroep ons haar.  Die aanstelling geld voorlopig tot 31 Desember 2015.  Ons is oortuig dat ons inkomste volhoubaar sal verbeter sodat die pos ‘n permanente pos sal word.

 

#imagine 2014 Foto's

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hierdie week se Liturgie

Liturgie

Liturgie 28 Augustus 2016  

Read more

Hierdie week se Gemeentebrief

Gemeentebrief

Gemeentebrief week 34 (26 Augustus 2016) Liewe Lidmaat   GEDAGTE VIR DIE WEEK VANAAND:  JOSHUA NA DIE REëN Kaartjies by die kerk of www....

Read more

Hierdie week se Bulletin

Bulletin

Bulletin 28 Augustus 2016

Read more

Boodskappe en bybelstudies

Boodskappe en bybelstudies

Wandel met die Gees en ontvang geduld (lankmoedigheid) Wandel met die Gees en ontvang vrede Wandel met die Gees en ontvang agape-liefde Wandel...

Read more

Tiendemaand dankoffer

Tiendemaand-dankoffer

Tiendemaandbrief 2015 Jaarverslag 2015 Debietordervorm

Read more